Latest Photos
Introduction
JOLIGE JOLYT FEES INFORMATION
Kom geniet ’n dag vol gepak met pret en plesier vir die hele gesin by die “Arts & Craft†fees. Kleuter vermaak tot bejaarde se smaak. Fees Tema: “Vintage tot Nouâ€
Die publiek word genooi om ‘n stukkie outydse nostalgie gemeng met hedendaagse vermaak te kom beleef. Kom beleef boeresport gereël deur ATKV-Bloemfontein, Volkspele, outydse motors en trekkers asook Potjiekos Kompetisie tot die hedendaagse moderne Mej. Tiener Jolige Jolyt, asook Mnr. En Mej. Jolige Jolyt, “Outdoor†modevertonings, sterkman kompetisie en liggaamsbou kompetisie. Musiek vermaak deur verskeie kunstenaar.
Vir die wyn liefhebber is daar wyn uitstallings, wynproe en wynveiling, vir die kunsliefhebber kunswerke deur verskillende kunstenaars o.a. Irma Stern asook ander interresante “Art & Craft†stalletjies. Boekuitstallings:
Die Hoof organiseerder van die fees is Athalia Uitreik in Bloemfontein.

Contact Info
Address:
3 Wildeals Laan, Gardeniapark
Bloemfontein
Freestate 9321
South Africa
Bloemfontein
Freestate 9321
South Africa
Tel:
0824676471
Fax:
0865757574
Website:
http://www.joligejolytfees.co.za/
Offering
- fees
- feeste
- bloemfontein
- athalia
- jolliejik
- jollie jik
- vermaak
- entertainment
- sangers
- sanger
- singer
- freestate
- sterkman
- toneel
- body building
- children entertainment
- kinder vermaak
Hours of operation
From | To | From | To | From | To | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Monday | Open | ||||||
Tuesday | Open | ||||||
Wednesday | Open | ||||||
Thursday | Open | 9:00 | 23:00 | ||||
Friday | Open | ||||||
Saturday | Open | ||||||
Sunday | Open |